​20 idees vir jou sitkamer se dekor | homify

​20 idees vir jou sitkamer se dekor

Johannes van Graan Johannes van Graan
ALEXANDER ZHIDKOV ARCHITECT Salas de estar escandinavas
Loading admin actions …

Wanneer dit by die sitkamer kom, het ons regtig ‘n wye keuse van dekor om van te kies: sofas, strooikussings, skilderye, gordyne, noem maar op! Die ding is omdat die sitkamer een van die huis se gewildste vertrekke is in terme van onthaal en ontspanning, moet daar ‘n sekere styl, asook ‘n sekere mate van gemak, geskep word. Juis daarom word meubels en dekorstukkies (in hul verskeie kleure, style, patrone, ens.) soveel meer belangrik as wat mens dink.

Kom ons kry bietjie lekker inspirasie vir die moderne sitkamer se styl…

Casas inHAUS Casas modernas

Precisa de ajuda para projetar a sua casa?
Entre em contato!

Encontre inspiração para sua casa!