Die konsep van skadu vir areas rondom ons huise (soos tuine of stoepe) is niks nuuts nie, en daarom bestaan daar vele metodes om nie net skaduwee in hierdie spasies aan te bring nie, maar ook styl.
Van afdakkies en sambrele tot seile en tamaai bome, hang dit maar af van persoonlike smaak (en spasie en begroting) wat elkeen gaan gebruik om sy buitenste kuier- en ontspannings-areas bietjie meer koel en prakties te maak.
En dit bring ons by vandag se stukkie: 7 pergolas wat beslis ‘n groot verskil aan enige tuin of stoep gaan maak!
Vir nog inspirasie, kyk net na hierdie 30 idees vir jou pergola en ander tuin strukture.